Posts

Showing posts from September, 2020

Bome in die Vintcent Park

Image
Soos die vorige foto was ek geplaas is,is die foto geneem in die Vintcent Park of Trim Park. .......... Like in my prevous post, this photo was taken in the Vintcent Park or Trim Park.  

Vintcent Park

Image
Ek weet al jare van die Vintcent Park of Trim Park in 18de Laan, maar het dit nog nooit besoek nie.  Nadat ek op 4 September 2020 in die Mosselbaai Advertiser gelees het dat die Park gered is van ontwikkeling, moes ek 'n draai gaan maak om self te sien.   Die pad om by die ngang te kom is nou en verwaarloos, maar ek het nie besef hoe groot die park is nie.  Dit is 'n lieflike oop stuk grond met pragtige groot bome.  Die park het baie potensiaal en ek hoop dit gaan 'n lieflike plek raak vir inwoners om te gaan stap of ontspan ......... I have known about the Vintcent Park or Trim Park in 18th Avenue for years, but have never visited it. After reading in the Mossel Bay Advertiser on 4 September 2020 that the Park was saved from development, I had to make a detour to see for myself. The road to get to the entrance is narrow and neglected, but I did not realize how big the park is. It is a lovely open piece of land with beautiful large trees. The park has a lot of potential and

Roomys by die Punt

Image
  Dit is 'n heerlike langnaweek wat voorlê.   Ek hoop julle het tyd vir 'n lekker roomys by die Punt. .......... It's is time for a nice long weekend.  I hope you have time for a ice cream at the Point.

A Rainy day at the Poort

Image
  Verlede week het ons 'n paar reënerige dae gehad in Mosselbaai.  Ek het heeltyd rondgeloop met "A Rainy Night in Georgia" van Brook Brenton in my kop.  Maar selfs met reën bly dit lekker om by die see te gaan stap. Last week we had a few rainy days in Mossel Bay and for some reason I had the song "A Rainy Night in Georgia" by Brook Brenton stuck in my head.  But even on a rainy day I enjoy a walk next to the ocean.

Bridge at the Poort

Image
  Daar is niks lekkerder as 'n roomys by die Punt na 'n lang week. There is nothing better than an ice cream at the Point after a long week.

Gelukkige Lentedag

Image
  Hierdie jaar het lente begin met 'n paar stormagtige dae,  maar gister was dit 'n heerlike dag om bietjie ons voete te gaan natmaak. *** This year spring has begun with some stormy days, but yesterday it was a lovely day to go wet our feet a bit.