Vintcent Park


Ek weet al jare van die Vintcent Park of Trim Park in 18de Laan, maar het dit nog nooit besoek nie.  Nadat ek op 4 September 2020 in die Mosselbaai Advertiser gelees het dat die Park gered is van ontwikkeling, moes ek 'n draai gaan maak om self te sien.  

Die pad om by die ngang te kom is nou en verwaarloos, maar ek het nie besef hoe groot die park is nie.  Dit is 'n lieflike oop stuk grond met pragtige groot bome.  Die park het baie potensiaal en ek hoop dit gaan 'n lieflike plek raak vir inwoners om te gaan stap of ontspan

.........

I have known about the Vintcent Park or Trim Park in 18th Avenue for years, but have never visited it. After reading in the Mossel Bay Advertiser on 4 September 2020 that the Park was saved from development, I had to make a detour to see for myself.


The road to get to the entrance is narrow and neglected, but I did not realize how big the park is. It is a lovely open piece of land with beautiful large trees. The park has a lot of potential and I hope it will become a place for residents to go for a walk or relax.

 Lees meer hier. Read more here.

Comments

Popular posts from this blog

Searle's Manor

Dias Caravel

Bartolomeu Dias